Afrikaans

DIE
GODDELIKE PLAN
VAN DIE EEUE

 

Hab 2:2,3  „.... Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees. Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie:“

 

Die Goddelike Plan van die Eeue

‚n Regverdiging van die Goddelike Karakter en Heerskappy: Waarin gewys word, deur erkenning van al die Heilige Skrifte en hulle in ooreenstemmimg te bring, dat die toelating van Euwel, in die verlede en in die hede, Opvoedkundig en Voorbereidend is  tot die Inlei van die Mensdom in die GOUE EEU van PROFESIE, waarin al die families van die aarde, deur die Verlosser, Wie dan die Groot Wedeoprigter en Skenker van die Lewe sal wees, met ‘n Volle Kennis van God en  ‘n Volle Geleentheid om die Ewige Lewe te bekom, geseën sal word.  Hand.3:19-21

Inhoud

Vreugde in die Oggend

TIJoy4F.jpg (2836 bytes)

‘n Intelligente Skepper

TICreatorF.jpg (3196 bytes)

‘n Goddelike
 Openbaring


Bible32SunsetR.gif (30938 bytes)
Epogge en Dispensasies

CH3WorldsEpochs.gif (7271 bytes)

CHDispensationsEpochs.gif (9051 bytes)

Die Verskuilde Verborgenheid

TIBrideAF.jpg (3070 bytes)

Onse Here Se
Wederkoms

TIReturnAF.jpg (4053 bytes)

Die Toelating van Euwel

TIPermissionEvilAF.jpg (4871 bytes)

Die Dag van Oordeel

Judgment1.gif (17728 bytes)

Verlossing en Herstelling

TIJesus7Planet.jpg (8461 bytes)

 

Onderskeie Nature
 

TINaturesAF.jpg (2609 bytes)

Die Drie Weë
 

TI3WaysAF.jpg (3656 bytes)

Die Plan van die Eeue
Pending

TIChartRuths2.jpg (11917 bytes)

Koninkryke van 
Hierdie Wêreld
Pending

TIKingWorldImage.jpg (18864 bytes)

Die Koningkryk van God

Pending

TIChild1.jpg (15520 bytes)

Die Dag van Jehova

Pending

TIPKBirds.jpg (4629 bytes)

Laaste Gedagtes

Pending

TIConcludingAF.jpg (2920 bytes)

“Die pad van die regverdige is soos die glinterinde lig, wat meer en meer skyn tot die perfekte dag.”

Eeue (Tydperke)

CHDispensationsA.gif (9253 bytes)

                                                                           Keer terug na kaart bo op bladsy

A

Die Gewese Wêreld
 
1ste Bedeling

2 Petrus 3:6
Génesis 6:11-13

Flood

Die Vloed

Génesis 6-8

B

Die Huidige onheilige wêreld 
 
2de Bedeling

Galásiërs 1:4
Maleági 3:15

C

Die toekomstige wêreld
 
3rde Bedeling

Hebreërs 2:5
2 Petrus 3:13
Efesiërs 1:10

D

Patriargiese Eeu 

Handelinge 7:8

E

Joodse Eeu

Deuteronómium 7:6
Psalms 147:19-20

F

Evangelisasie Eeu

Markus 1:14-15
Handelinge 15:14
Matthéüs 24:14
G

Messiaanse Eeu

1 Korinthiërs 15:25
Openbaring 20:1-6
H

Toekomstige Eeue

Efesiërs 2:7, 3:21

f

Israel se moeilike tyd
in die Joodse oes:
Skeiding van Koring en Kaf

  
Lukas 3:16-17
S

Wêreld se moeilike tyd 
in evangelie oes:
Skeiding van Koring en Ondruid

Matthéüs 13:30, 38-40
Openbaring 14:15, 18
T

Satan se Klein Seisoen:
Skeiding van Skape en Bokke

Matthéüs 25:31-32
Openbaring 20:7-10, 14-15
1 Korinthiërs 15:26

 

 Vlakke (Treë na saligheid)

                                                                           Keer terug na kaart bo op bladsy

K

Toestand van Goddelike saligheid en mag

Filippense 2:9-11
Openbaring 3:21

L

Toestand van geboorte van Gees 

Johannes 3:8
1 Johannes 3:2

M

Toestand van verkryging

Romeine 12:1
1 Petrus 1:3-4

N

Toestand van God se guns (aan mens) 

Jakobus 2:23
Romeine 5:8-9, 19

P

Toestand van God se tipiese guns

Levítikus 16:30
Hebreërs 9:7-10

R

Toestand van sonde en ontneming

Romeine 5:12
Jesaja 64:6 
Romeine 3:10
 

 

Piramide (Klasse van mense)

                                                                           Keer terug na kaart bo op bladsy

a

Adam in perfeksie

Génesis 1:27, 31
b

Vallende Adam en sy nageslag,  

Génesis 6:5
c

Outydse eerbaarheid as individue

Romeine 4:2-3
Hebreërs 11
 
d

Mensdom van vloed tot Messiaanse Eeu

1 Johannes 5:19
Romeine 5:12
 

e

Vleeslike Israel se tipiese regverdiging as ‘n nasie

Herbreërs 10:1
Levítikus 16:33-34 

 

Christus

                                                                        Keer terug na kaart bo op bladsy

g

Jesus op 30 jaar, ‘n perfekte man

Herbreërs 10:5
Johannes 1:29-32

h

Jesus, ontvang Heilige Gees by Jordaan

Matthéüs 3:13-17
Herbreërs 4:15

i

Jesus, se opwekking as ‘n Goddelike wese


Matthéüs 28:18
Johannes 5:26

k

Jesus, 40 dae na wederopstanding,
in die Goddelike saligheid

Handelinge 1:9
Herbreërs 9:24

l

Jesus, in Evangelie Eeu,
sit saam met Vader op troon

Herbreërs 6:20
Openbaring 3:21

 

Christene in die Evangelie Eeu

                                                                            Keer terug na kaart bo op bladsy

m

Gees-vervulde klas
wie die Groot Maatskappy geword het

1 Korinthiërs 3:11, 15

n

Gees-vervulde Klas wie die Bruid van Christus geword het

Romeine 12:1-2
1 Petrus 2:9-10
Galásiërs 5:22-25

p Gelowiges, maar nie volkome heilig nie

Markus 9:11
Handelinge 26:27-28
Matthéüs 22:14
 

q “Wolwe in skaapsklere;”
 kerk-gangers, maar nie gelowiges; huigelaars

Sagaría 11:16
Matthéüs 7:15, 15:8-9

 

Gedurende die Evangelie Oes

                                                                               Keer terug na kaart bo op bladsy

r

Jesus, by Sy tweede koms

Johannes 14:3
1 Thessalonicense 4:16

s

Klein Kudde skeiding van Babilon

Openbaring 18:1-5
1 Thessalonicense 4:16-17

t

Groot Maatskappy, versuim om hoogste beloning te ontvang

Matthéüs 25:1-3, 5-8, 11-12
1 Korinthiërs 3:13, 15

u

Babilon, vervalling van die grootste deel van die nominale kerk: sommige bly op Vlak N, ander daal na onder

Openbaring 3:15-16, 16:19

v

Babilon, skynheilige element van die nominale kerk, val tot Vlak R met ongelowiges

Openbaring 18:2
Matthéüs 24:51

w

Die verheerlike Christus, hoof en liggaam

Openbaring 19:7-8, 21:2

 

Gedeurende die Duisend Jarige Eeu

                                                                             Keer terug na kaart bo op bladsy

x

Die verheerlike Christus klas, regeer

Judas 14-15
Openbaring 3:21, 20:4-6
y

Die Groot Maatskappy klas

Openbaring 7:9-10,13-17, 19:1

z

Vleeslike Israel gerestoreer en in uitstekendheid 

Romeine 11:25-29  
Sagaría 8:13-23

W

Menslikheid gerestoreer tot perfeksie en harmonie met God

Openbaring 21:1-4
Jesaja 35

Stuur e-pos aan